Dricus Du Plessis IG Post - ??Perfekte Saterdag Idee??
??11 Mei ‘24 11:00-14:00 Hennie’s Boksburg…Ontmoet vir @dricu...
- Posted on May 06, 2024
- 4 views
??Perfekte Saterdag Idee??
??11 Mei ‘24 11:00-14:00 Hennie’s Boksburg…Ontmoet vir @dricusduplessis ons eie UFC wêreldkampioen en een van die Hennie’s Honde! ????
??Daar sal ook n Gratis Selfie Booth wees op die dag, perfekte herdenking vir n handtekening!
??15:00 begin die snare sing met @roccovanschalkwyk9 vir verdere lekker tye!
??11 Mei ‘24 Hennie’s Boksburg 11:00-14:00
Pull sommer vroeg in vir een van ons Brakke Breakfasts en gaan loer gerus op ons Hennie’s winkel na ons Dricus hemde as jy die perfekte stukkie merch op die dag wil laat teken deur die man homself!! www.therealhennies.co.za
Moenie die een misloop nie, sien julle by Hennie’s????
#stillknocks #hennies #eenvandiehonne #glomytjom #brakkebreakfast #boksburg #george #ufc
Dricus Du Plessis Instagram Post - May 06, 2024
https://www.instagram.com/p/